Skip to Main Content

Job Title


FINANSIëLE ADMINISTRATIEWE BEAMPTE


Company : Badisa Charity


Location : Wolseley, Saskatchewan


Created : 2026-03-07


Job Type : Full Time


Job Description

Badisa Wolseley n program van Badisa het een (1) vakature vir n Finansile Administratiewe Beampte. Badisa is n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA(Kaapland).Finansile administrasie en skakeling met rekeningskundige beampteHantering van ontvangs en skakelbordDie suksesvolle kandidaat beskik oor minstens drie jaar toepaslike ervaring in kantoorbestuur en administrasie. Verdere vereistes sluit in n professionele, hulpvaardige en vriendelike houding, kommunikasievaardighede, konflikhantering en probleemoplossing, kreatiewe denke en die vermo om onafhanklik en onder druk te kan funksioneer asook gevorderde rekenaarvaardighede. n Geldige bestuurderslisensie moetasb u aansoek vergesel. Vlot tweetalig (lees, praat en skryf) in Afrikaans en Engels. Polisieklaring en Klaring teen die Kinderbeskermingsregister.Diensaanvaarding: 01 April 2026 #J-18808-Ljbffr